Kontak · Ons luister graag
Kom kuier.
Vra gerus. Maak kontak.
Of jy jou eerste besoek beplan, meer oor ’n bediening wil weet of iemand nodig het om saam met jou te stap—ons hoor graag van jou.
Hier kry jy ons
Daar is plek
vir jou.
Praat met die kerkkantoor
Gesels op WhatsApp ↗
083 659 3612
Kantoorure
Maandag–Donderdag: 07:30–12:30
Vrydag: 07:30–11:30
Bly deel van die geselskap
Volg ons op Instagram ↗
Volg ons op Facebook ↗
Kyk eredienste op YouTube ↗
Neem jou volgende stap
Hoe kan ons jou help?
Los jou besonderhede en jou vraag hieronder. Noem gerus die bediening waaroor jy meer wil weet.
Jou boodskap gaan na die kerkkantoor sodat ons op jou navraag kan reageer.
