Kreatiewe bediening
Die kreatiewe bediening gebruik musiek, kuns, media, videos en uitstallings om preek reekse op ń kreatiewe en praktiese manier aan te bied in die gemeente.
Hy het hom met die Gees van God vervul, met wysheid, met verstand en met kennis en bekwaamheid vir allerhande werk; en om kunstige planne uit te dink, om dié uit te voer in goud en silwer en koper
Opstel van dekor
Die span se dekor dra by, by die boodskap en versier pret aktiwiteite wat die kerk aan bied.
Skep van kort lokprente
Hierdie word gebruik om gemeente voorskou te gee van wat hul kan verwag Sondag.
Skep van temavideos
Elke tema het 'n video wat tema aan gemeente beken stel.
Wie is deel van ons Kreatiewe bediening?
Carina Fourie
Rochani Steenkamp
Teresa Rautenbach
Elmo Pienaar
Ds. Emile Rademeyer
Ds. Nelis Lindeque
Almie Van Niekerk