Kom lag, speel, verf, teken, dans en sing saam met ons terwyl ons leer van die Bybel.
Niks verskaf my groter vreugde nie as om te hoor dat my kinders in die waarheid lewe.
0-2 jariges
Alle kinders is baie welkom in al ons eredienste. Dit maak ons harte bly om hul daar te sien. Ons kerk het ook 'n klankdigte babakamer waar ouers van kleiner kinders na die diens kan luister terwyl kleintjies speel
2-6 jariges (Kinderkerk)
Ons kinderkerk is vanaf 09:00 af (gedurende die familiediens) op Sondag. Kinders kan dus lekker saam met hul maatjis speel om belangrike lesse te leer terwyl hul ouers die diens bywoon.
Marlize J v Vuuren
082 772 9821
082 772 9821
Ilona Engela
083 488 9832
083 488 9832
Graad 1 - 6
Die junior kategese is op Sondagoggende en kinders word uit die eredienste gestuur om 09:40 na hulle klasse te gaan. Die inhoud van die kategese sluit aan by die tema van die oggend se diens vir eenvormigheid.
Mariska Leibbrandt
Gr. 6
Gr. 6