Tuis
Wie is ons
Ons Gemeente
Gemeenteleiers
Dankoffer
Administrasie
Vorms
Verhurings
Kalender
Huidige reeks
Reeks 2024
Reeks 2022
Reeks 2023
Raak betrokke
Vroubediening
Mannebediening
Jeugbediening
Kinderbediening
Senior Lidmate-bediening
Musiekbediening
Groeigroepe
Kreatiewe bediening
Nuwe Lidmate
Kontak ons
Donate
Raak betrokke
Vroubediening
Vroue se unieke behoeftes en belangstellings word deurlopend by gesellige funksies aangespreek.
Mannebediening
Vir enige gelowige man wat die behoefte het om saam te bid, die Woord te bestudeer, gewillig is om van mekaar te leer of net saam te kuier.
Jeugbediening
Vir Gr 7 tot en met belydenisaflegging wat deel wil word van ons geloof revolusie.
Kinderbediening
Vir kinders wat wil leer van God deur te lag en speel.
Senior Lidmate-bediening
Persone wat al afgetree het of al gevorderd in jare is. Omdat hierdie groep mense hulle eie soort behoeftes het.
Groeigroepe
Groepe vergader weekliks en pak gereeld projekte aan waar daar nood is, of hulp en ondersteuning benodig word.
Kreatiewe bediening
Die kreatiewe bediening gebruik musiek, kuns, media, videos en uitstallings om preek reekse op 'ń kreatiewe en praktiese manier aan te bied in die gemeente.
Musiekbediening
Die musiekbediening is verantwoordelik vir ondersteuning van die uitsoek van die liedere vir die eredienste.
Nuwe Lidmate
Die Nuwe Lidmaatspan ontvang nuwe lidmate na eredienste op Sondae en reël byeenkomste vir nuwe lidmate.
Media span
Verantwoordelik vir tegniese ondersteuning van eredienste
Voedingskema
'n Sopkombuis aan die families in die gemeenskap wat met armoede sukkel
Search
Search ...
Tuis
Wie is ons
Ons Gemeente
Gemeenteleiers
Dankoffer
Administrasie
Vorms
Verhurings
Kalender
Huidige reeks
Reeks 2024
Reeks 2022
Reeks 2023
Raak betrokke
Vroubediening
Mannebediening
Jeugbediening
Kinderbediening
Senior Lidmate-bediening
Musiekbediening
Groeigroepe
Kreatiewe bediening
Nuwe Lidmate
Kontak ons
Smart Search
Search