Metodes vir betalings en bydraes

Jy kan 'n debietordervorm hier aflaai en voltooi.

Jy kan nou met SnapScan betaal

Nuwe gebruikers kan die volgende stappe volg:

    • Installeer die gratis SnapScan App vanaf via jou Google Play Store/Apple App Store/ens
    • Koppel jou debiet- of kredietkaart op die App - dit is veilig geïnkripteer op jou foon.
  • Om 'n betaling te doen:
    • Maak die SnapScan App oop op jou foon
    • Gebruik jou foon se kamera en skandeer die gemeente se SnapScan kode (sien hierlangsaan)
    • Sleutel die bedrag in wat jy wil oordra/betaal.
    • Bevestig jou betaling met 'n 4-syfer kode
    • Afgehandel
Image

Jy kan 'n elektroniese/internet oordrag doen:
Bankbesonderhede:
Bank: ABSA Centurion
Tipe rekening: Tjekrekening
Takkode: 632005
Rekeningnommer: 600 580 205

Elektroniese inbetaling verwysings (DIt is baie belangrik dat die verwysing korrek gedoen word):

  • Van
  • Voorletters
  • Verwysingskode:
    • MDO vir Maandelikse Dankoffer
    • OFF vir Offergawes/Kollekte
    • NN vir Naastes in Nood

Befondsing span

Hierdie span stel die finansiële beleid en prosedures op, neem verantwoordelikheid vir die finansiële beplanning en koördinering van begrotings, asook die beheer oor die vloei van fondse.

Image
Bedieningsleier: Ettienne Bester: 0823340366
Image
Finansiële beampte (kantoor): 
Theuns Beer

012 653 4114
082 566 6715

Search

Smart Search